Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » " Oom Sampie se afskeidslied " deur GEORGE WEIDEMAN
" Oom Sampie se afskeidslied " deur GEORGE WEIDEMAN [boodskap #62876] Di, 28 Mei 2002 23:37 na volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

OOM SAMPIE SE AFSKEIDSLIED
George Weideman

dies my laaste sleepmiswinter
die voornagwindjie stoot snaardun
die ou blootsvoet se breivoetsole
verlang vanaand 'n toemaakding

dies my laaste sleepmiswinter
ou bokveldsberg lê dig toegedraai
selfs hantam se uitsoekwaboomkole
kon nog nie my vingers laat katspoor maak

dies my laaste sleepmiswinter
ek voel dit aan my opstaanseer:
as die sleepmis weer so oor die sandveld streep
is dit rus myn siel jou god is koning
en ek lê my hoof vir oulaas neer.
Re: " Oom Sampie se afskeidslied " deur GEORGE WEIDEMAN [boodskap #62883 is 'n antwoord op boodskap #62876] Wo, 29 Mei 2002 07:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Mooi.
Koot

skryf in boodskap news:3CF41518.4090208@rogers.com...
>
> OOM SAMPIE SE AFSKEIDSLIED
> George Weideman
>
> dies my laaste sleepmiswinter
> die voornagwindjie stoot snaardun
> die ou blootsvoet se breivoetsole
> verlang vanaand 'n toemaakding
>
> dies my laaste sleepmiswinter
> ou bokveldsberg lê dig toegedraai
> selfs hantam se uitsoekwaboomkole
> kon nog nie my vingers laat katspoor maak
>
> dies my laaste sleepmiswinter
> ek voel dit aan my opstaanseer:
> as die sleepmis weer so oor die sandveld streep
> is dit rus myn siel jou god is koning
> en ek lê my hoof vir oulaas neer.
>
Re: " Oom Sampie se afskeidslied " deur GEORGE WEIDEMAN [boodskap #62886 is 'n antwoord op boodskap #62876] Wo, 29 Mei 2002 11:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
B. mooi - op 1 reel na 'n sonnet ..
skryf in boodskap news:3CF41518.4090208@rogers.com...
>
> OOM SAMPIE SE AFSKEIDSLIED
> George Weideman
>
> dies my laaste sleepmiswinter
> die voornagwindjie stoot snaardun
> die ou blootsvoet se breivoetsole
> verlang vanaand 'n toemaakding
>
> dies my laaste sleepmiswinter
> ou bokveldsberg lê dig toegedraai
> selfs hantam se uitsoekwaboomkole
> kon nog nie my vingers laat katspoor maak
>
> dies my laaste sleepmiswinter
> ek voel dit aan my opstaanseer:
> as die sleepmis weer so oor die sandveld streep
> is dit rus myn siel jou god is koning
> en ek lê my hoof vir oulaas neer.
>
Re: " Oom Sampie se afskeidslied " deur GEORGE WEIDEMAN [boodskap #62887 is 'n antwoord op boodskap #62886] Wo, 29 Mei 2002 12:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:))))) Ek is hopeloos te prakties vir sulke goed:))
Sien in my geestesoog iemand wat met sy laaste krag hierdie gedig neerpen,
en met die laaste punt die laaste asem uitblaas;))

Terloops - Die Apostel Profeet Watookal is nog steeds nie dood nie - sy
graffie raak nou vol water:))
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:ad2e2u$ddh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> B. mooi - op 1 reel na 'n sonnet ..
> skryf in boodskap news:3CF41518.4090208@rogers.com...
>>
>> OOM SAMPIE SE AFSKEIDSLIED
>> George Weideman
>>
>> dies my laaste sleepmiswinter
>> die voornagwindjie stoot snaardun
>> die ou blootsvoet se breivoetsole
>> verlang vanaand 'n toemaakding
>>
>> dies my laaste sleepmiswinter
>> ou bokveldsberg lê dig toegedraai
>> selfs hantam se uitsoekwaboomkole
>> kon nog nie my vingers laat katspoor maak
>>
>> dies my laaste sleepmiswinter
>> ek voel dit aan my opstaanseer:
>> as die sleepmis weer so oor die sandveld streep
>> is dit rus myn siel jou god is koning
>> en ek lê my hoof vir oulaas neer.
>>
>
Re: " Oom Sampie se afskeidslied " deur GEORGE WEIDEMAN [boodskap #62888 is 'n antwoord op boodskap #62886] Wo, 29 Mei 2002 12:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Jonas wrote:

> B. mooi - op 1 reel na 'n sonnet ..

Jy vergeet natuurlik dat 'n sonnet 'n bepaalde
rymskema móét hê om 'n sonnet genoem te word.
En dat dit altyd net veertien reëls het.
Maar dit is die talent van George Weideman dat
hy gedigte kan skryf wat vir mens laat voel dat
daar vorm in is, al maak hy nie gebruik van
roetine rymskemas nie. En in 'n stilistiese
analise van so 'n gedig kan mens argumenteer dat
die afwesigheid van rym in die res van die gedig
eintlik die effek van die twee ryme aan die einde
( opstaanseer/ neer ) vergroot.
Ek hou baie van George Weideman, te meer omdat
hy digter is van dié deel van Suid-Afrika waar ek
my die meeste tuis vind. Sy lang gedig "Pella is
'n Kruistog Ver" is vir my een van die beste moderne
Afrikaanse gedigte wat ek nog te siene gekry het.

Gloudina

>
>> OOM SAMPIE SE AFSKEIDSLIED
>> George Weideman

>> dies my laaste sleepmiswinter
>> die voornagwindjie stoot snaardun
>> die ou blootsvoet se breivoetsole
>> verlang vanaand 'n toemaakding

>> dies my laaste sleepmiswinter
>> ou bokveldsberg lê dig toegedraai
>> selfs hantam se uitsoekwaboomkole
>> kon nog nie my vingers laat katspoor maak

>> dies my laaste sleepmiswinter
>> ek voel dit aan my opstaanseer:
>> as die sleepmis weer so oor die sandveld streep
>> is dit rus myn siel jou god is koning
>> en ek lê my hoof vir oulaas neer.
Re: " Oom Sampie se afskeidslied " deur GEORGE WEIDEMAN [boodskap #62889 is 'n antwoord op boodskap #62887] Wo, 29 Mei 2002 12:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker[1]  is tans af-lyn  Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Hm.., ek sou maar oppas vir Oom Sampie. Want daardie kêrel is miskien
soos die piloot van daardie militêre straalvliegtuig uit die
Amerikaanse rolprent "Topgun". Hy was agtervolg deur 'n vyandige MIG
en hy sou hoogstwaarskynlik die geveg verloor het omdat hy sy snelheid
nie kon vermeerder nie. Die Amerikaan had geen sent meer oor vir se
eie lewe nie. Maar opeens kry hy 'n lumineuse idee: hy vertraag sy
vliegtuig.. Sy teëstander had daardie maneuver nie verwag nie en vlieg
hom verby! Toe het die Amerikaan daarvan geprofiteer om
daardie laaste 'n missiel in sy gat te skiet!!!!
Ha-ha-ha-haaaaaaaaaaa!!!! :-))))

Die beste groete van

Norbert (uit Vlaanderen)
*Sterrenkijker*

"Annette" schreef:

> :))))) Ek is hopeloos te prakties vir sulke goed:))
> Sien in my geestesoog iemand wat met sy laaste krag hierdie gedig neerpen,
> en met die laaste punt die laaste asem uitblaas;))
>
> Terloops - Die Apostel Profeet Watookal is nog steeds nie dood nie - sy
> graffie raak nou vol water:))
> Annette
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:ad2e2u$ddh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> B. mooi - op 1 reel na 'n sonnet ..
>> skryf in boodskap news:3CF41518.4090208@rogers.com...
>>>
>>> OOM SAMPIE SE AFSKEIDSLIED
>>> George Weideman
>>>
>>> dies my laaste sleepmiswinter
>>> die voornagwindjie stoot snaardun
>>> die ou blootsvoet se breivoetsole
>>> verlang vanaand 'n toemaakding
>>>
>>> dies my laaste sleepmiswinter
>>> ou bokveldsberg lê dig toegedraai
>>> selfs hantam se uitsoekwaboomkole
>>> kon nog nie my vingers laat katspoor maak
>>>
>>> dies my laaste sleepmiswinter
>>> ek voel dit aan my opstaanseer:
>>> as die sleepmis weer so oor die sandveld streep
>>> is dit rus myn siel jou god is koning
>>> en ek lê my hoof vir oulaas neer.
>>>


>
Re: " Oom Sampie se afskeidslied " deur GEORGE WEIDEMAN [boodskap #62899 is 'n antwoord op boodskap #62888] Do, 30 Mei 2002 04:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Korrek - maar sê my dan hoekom die 14 reëls-reël?

skryf in boodskap news:3CF4CE96.4030006@rogers.com...
>
> Jonas wrote:
>
>> B. mooi - op 1 reel na 'n sonnet ..
>
>
> Jy vergeet natuurlik dat 'n sonnet 'n bepaalde
> rymskema móét hê om 'n sonnet genoem te word.
> En dat dit altyd net veertien reëls het.
> Maar dit is die talent van George Weideman dat
> hy gedigte kan skryf wat vir mens laat voel dat
> daar vorm in is, al maak hy nie gebruik van
> roetine rymskemas nie. En in 'n stilistiese
> analise van so 'n gedig kan mens argumenteer dat
> die afwesigheid van rym in die res van die gedig
> eintlik die effek van die twee ryme aan die einde
> ( opstaanseer/ neer ) vergroot.
> Ek hou baie van George Weideman, te meer omdat
> hy digter is van dié deel van Suid-Afrika waar ek
> my die meeste tuis vind. Sy lang gedig "Pella is
> 'n Kruistog Ver" is vir my een van die beste moderne
> Afrikaanse gedigte wat ek nog te siene gekry het.
>
> Gloudina
>
>
>
>
>
>
>
>
>
>>
>>> OOM SAMPIE SE AFSKEIDSLIED
>>> George Weideman
>
>>> dies my laaste sleepmiswinter
>>> die voornagwindjie stoot snaardun
>>> die ou blootsvoet se breivoetsole
>>> verlang vanaand 'n toemaakding
>
>>> dies my laaste sleepmiswinter
>>> ou bokveldsberg lê dig toegedraai
>>> selfs hantam se uitsoekwaboomkole
>>> kon nog nie my vingers laat katspoor maak
>
>>> dies my laaste sleepmiswinter
>>> ek voel dit aan my opstaanseer:
>>> as die sleepmis weer so oor die sandveld streep
>>> is dit rus myn siel jou god is koning
>>> en ek lê my hoof vir oulaas neer.
>
Re: " Oom Sampie se afskeidslied " deur GEORGE WEIDEMAN [boodskap #62901 is 'n antwoord op boodskap #62899] Do, 30 Mei 2002 06:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Miskien het hy net in sy doodsnikke bietjie vergeet om nog 'n reel iewers in
te sit voor daardie laaste reel:)
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:ad4bc2$pco$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Korrek - maar sê my dan hoekom die 14 reëls-reël?
>
> skryf in boodskap news:3CF4CE96.4030006@rogers.com...
>>
>> Jonas wrote:
>>
>>> B. mooi - op 1 reel na 'n sonnet ..
>>
>>
>> Jy vergeet natuurlik dat 'n sonnet 'n bepaalde
>> rymskema móét hê om 'n sonnet genoem te word.
>> En dat dit altyd net veertien reëls het.
>> Maar dit is die talent van George Weideman dat
>> hy gedigte kan skryf wat vir mens laat voel dat
>> daar vorm in is, al maak hy nie gebruik van
>> roetine rymskemas nie. En in 'n stilistiese
>> analise van so 'n gedig kan mens argumenteer dat
>> die afwesigheid van rym in die res van die gedig
>> eintlik die effek van die twee ryme aan die einde
>> ( opstaanseer/ neer ) vergroot.
>> Ek hou baie van George Weideman, te meer omdat
>> hy digter is van dié deel van Suid-Afrika waar ek
>> my die meeste tuis vind. Sy lang gedig "Pella is
>> 'n Kruistog Ver" is vir my een van die beste moderne
>> Afrikaanse gedigte wat ek nog te siene gekry het.
>>
>> Gloudina
>>
>>
>>
>>
>>
>>
>>
>>
>>
>>>
>>>> OOM SAMPIE SE AFSKEIDSLIED
>>>> George Weideman
>>
>>>> dies my laaste sleepmiswinter
>>>> die voornagwindjie stoot snaardun
>>>> die ou blootsvoet se breivoetsole
>>>> verlang vanaand 'n toemaakding
>>
>>>> dies my laaste sleepmiswinter
>>>> ou bokveldsberg lê dig toegedraai
>>>> selfs hantam se uitsoekwaboomkole
>>>> kon nog nie my vingers laat katspoor maak
>>
>>>> dies my laaste sleepmiswinter
>>>> ek voel dit aan my opstaanseer:
>>>> as die sleepmis weer so oor die sandveld streep
>>>> is dit rus myn siel jou god is koning
>>>> en ek lê my hoof vir oulaas neer.
>>
>
Re: " Oom Sampie se afskeidslied " deur GEORGE WEIDEMAN [boodskap #62904 is 'n antwoord op boodskap #62887] Do, 30 Mei 2002 06:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Jou woorde laat my dink aan die ou wat sê sy vrou is so ondigterlik - as sy
trane in haar oë het, lê sy seker op 'n spyker.

Koot

"Annette" skryf in boodskap news:ad2g9l$ttejg$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> :))))) Ek is hopeloos te prakties vir sulke goed:))
> Sien in my geestesoog iemand wat met sy laaste krag hierdie gedig neerpen,
> en met die laaste punt die laaste asem uitblaas;))
>
> Terloops - Die Apostel Profeet Watookal is nog steeds nie dood nie - sy
> graffie raak nou vol water:))
> Annette
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:ad2e2u$ddh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> B. mooi - op 1 reel na 'n sonnet ..
>> skryf in boodskap news:3CF41518.4090208@rogers.com...
>>>
>>> OOM SAMPIE SE AFSKEIDSLIED
>>> George Weideman
>>>
>>> dies my laaste sleepmiswinter
>>> die voornagwindjie stoot snaardun
>>> die ou blootsvoet se breivoetsole
>>> verlang vanaand 'n toemaakding
>>>
>>> dies my laaste sleepmiswinter
>>> ou bokveldsberg lê dig toegedraai
>>> selfs hantam se uitsoekwaboomkole
>>> kon nog nie my vingers laat katspoor maak
>>>
>>> dies my laaste sleepmiswinter
>>> ek voel dit aan my opstaanseer:
>>> as die sleepmis weer so oor die sandveld streep
>>> is dit rus myn siel jou god is koning
>>> en ek lê my hoof vir oulaas neer.
>>>
>>
>
Re: " Oom Sampie se afskeidslied " deur GEORGE WEIDEMAN [boodskap #62905 is 'n antwoord op boodskap #62904] Do, 30 Mei 2002 07:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek is veel erger ondigterlik as dit:))
Annette

"Koot Pieterse" skryf in boodskap news:ad4ib6$snl$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Jou woorde laat my dink aan die ou wat sê sy vrou is so ondigterlik - as sy
> trane in haar oë het, lê sy seker op 'n spyker.
>
> Koot
>
> "Annette" wrote in message
> news:ad2g9l$ttejg$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> :))))) Ek is hopeloos te prakties vir sulke goed:))
>> Sien in my geestesoog iemand wat met sy laaste krag hierdie gedig neerpen,
>> en met die laaste punt die laaste asem uitblaas;))
>>
>> Terloops - Die Apostel Profeet Watookal is nog steeds nie dood nie - sy
>> graffie raak nou vol water:))
>> Annette
>>
>>
>> "Jonas" wrote in message
>> news:ad2e2u$ddh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> B. mooi - op 1 reel na 'n sonnet ..
>>> skryf in boodskap news:3CF41518.4090208@rogers.com...
>>>>
>>>> OOM SAMPIE SE AFSKEIDSLIED
>>>> George Weideman
>>>>
>>>> dies my laaste sleepmiswinter
>>>> die voornagwindjie stoot snaardun
>>>> die ou blootsvoet se breivoetsole
>>>> verlang vanaand 'n toemaakding
>>>>
>>>> dies my laaste sleepmiswinter
>>>> ou bokveldsberg lê dig toegedraai
>>>> selfs hantam se uitsoekwaboomkole
>>>> kon nog nie my vingers laat katspoor maak
>>>>
>>>> dies my laaste sleepmiswinter
>>>> ek voel dit aan my opstaanseer:
>>>> as die sleepmis weer so oor die sandveld streep
>>>> is dit rus myn siel jou god is koning
>>>> en ek lê my hoof vir oulaas neer.
>>>>
>>>
>>
>
Re: " Oom Sampie se afskeidslied " deur GEORGE WEIDEMAN [boodskap #62907 is 'n antwoord op boodskap #62905] Do, 30 Mei 2002 08:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Duiwels Advokaat  is tans af-lyn  Duiwels Advokaat
Boodskappe: 16
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Junior Lid
Hoe so, spyker jy dat jou oë traan?
Duiwel

"Annette" skryf in boodskap news:ad4jeu$ti1go$1@ID-92016.news.dfncis.de...
Ek is veel erger ondigterlik as dit:))
Annette

"Koot Pieterse" skryf in boodskap news:ad4ib6$snl$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Jou woorde laat my dink aan die ou wat sê sy vrou is so ondigterlik - as
sy trane in haar oë het, lê sy seker op 'n spyker.
Re: " Oom Sampie se afskeidslied " deur GEORGE WEIDEMAN [boodskap #62910 is 'n antwoord op boodskap #62907] Do, 30 Mei 2002 09:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:)))))) Ek is 'n dogtertjie - ek is nie die een wat spyker nie - wel die een
wat gespyker word :))
Annette

"Duiwels Advokaat" skryf in boodskap news:3cf5dbcf$0$18847@hades.is.co.za...
> Hoe so, spyker jy dat jou oë traan?
> Duiwel
>
> "Annette" wrote in message
> news:ad4jeu$ti1go$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek is veel erger ondigterlik as dit:))
> Annette
>
>
> "Koot Pieterse" wrote in message
> news:ad4ib6$snl$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Jou woorde laat my dink aan die ou wat sê sy vrou is so ondigterlik - as
> sy trane in haar oë het, lê sy seker op 'n spyker.
>
Re: " Oom Sampie se afskeidslied " deur GEORGE WEIDEMAN [boodskap #62912 is 'n antwoord op boodskap #62910] Do, 30 Mei 2002 12:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette - dis dogterlik genoeg vir my ...

"Annette" skryf in boodskap news:ad4rtk$ug2j1$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> :)))))) Ek is 'n dogtertjie - ek is nie die een wat spyker nie - wel die een
> wat gespyker word :))
> Annette
>
> "Duiwels Advokaat" wrote in message
> news:3cf5dbcf$0$18847@hades.is.co.za...
>> Hoe so, spyker jy dat jou oë traan?
>> Duiwel
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:ad4jeu$ti1go$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek is veel erger ondigterlik as dit:))
>> Annette
>>
>>
>> "Koot Pieterse" wrote in message
>> news:ad4ib6$snl$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Jou woorde laat my dink aan die ou wat sê sy vrou is so ondigterlik -
as
>> sy trane in haar oë het, lê sy seker op 'n spyker.
>>
>
Re: " Oom Sampie se afskeidslied " deur GEORGE WEIDEMAN [boodskap #62914 is 'n antwoord op boodskap #62912] Do, 30 Mei 2002 13:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
So bly om te weet dogterlike dinge bring die emosie uit:))
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:ad55au$7b$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Annette - dis dogterlik genoeg vir my ...
> "Annette" wrote in message
> news:ad4rtk$ug2j1$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> :)))))) Ek is 'n dogtertjie - ek is nie die een wat spyker nie - wel die
> een
>> wat gespyker word :))
>> Annette
>>
>> "Duiwels Advokaat" wrote in message
>> news:3cf5dbcf$0$18847@hades.is.co.za...
>>> Hoe so, spyker jy dat jou oë traan?
>>> Duiwel
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:ad4jeu$ti1go$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Ek is veel erger ondigterlik as dit:))
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Koot Pieterse" wrote in message
>>> news:ad4ib6$snl$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Jou woorde laat my dink aan die ou wat sê sy vrou is so
ondigterlik -
> as
>>> sy trane in haar oë het, lê sy seker op 'n spyker.
>>>
>>
>
Re: " Oom Sampie se afskeidslied " deur GEORGE WEIDEMAN [boodskap #62915 is 'n antwoord op boodskap #62899] Do, 30 Mei 2002 13:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Jonas wrote:

> Korrek - maar sê my dan hoekom die 14 reëls-reël?

Die sonnet-vorm se oorsprong kan gevind word
in dertien-eeuse Italië, waar dit beoefen was
deur Dante, Boccaccio en Petrarch. Dit het baie
spesifieke reëls wat rymskema betref, alhoewel
Shakespeare in sy tyd 'n ander rymskema begin
toepas het. Die lengte van die reëls wissel
in Engels, Frans en Italiaans, maar die algemene
idee is dat daar 'n oktet aan die begin is wat
'n algemene situasie beskryf, en dan 'n sestet
wat 'n soort van 'n toepassing is op die spesifieke
situasie. Aanvanklik het hierdie sonnette amper
uitsluitlik gegaan oor die liefde en die geliefde,
maar later het dit wyer omvang begin kry. Maar dit
het altyd 'n soort van 'n passie in.

Gloudina
Re: " Oom Sampie se afskeidslied " deur GEORGE WEIDEMAN [boodskap #62928 is 'n antwoord op boodskap #62915] Do, 30 Mei 2002 23:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
VoetStoots  is tans af-lyn  VoetStoots
Boodskappe: 9
Geregistreer: Mei 2002
Karma: 0
Junior Lid
wrote in message
news:3CF62433.1090402@rogers.com...
>
> Jonas wrote:
>
>> Korrek - maar sê my dan hoekom die 14
reëls-reël?
>
> Die sonnet-vorm se oorsprong kan gevind word
> in dertien-eeuse Italië, waar dit beoefen was
> deur Dante, Boccaccio en Petrarch. Dit het baie
> spesifieke reëls wat rymskema betref, alhoewel
> Shakespeare in sy tyd 'n ander rymskema begin
> toepas het. Die lengte van die reëls wissel
> in Engels, Frans en Italiaans, maar die algemene
> idee is dat daar 'n oktet aan die begin is wat
> 'n algemene situasie beskryf, en dan 'n sestet
> wat 'n soort van 'n toepassing is op die spesifieke
> situasie. Aanvanklik het hierdie sonnette amper
> uitsluitlik gegaan oor die liefde en die geliefde,
> maar later het dit wyer omvang begin kry. Maar dit
> het altyd 'n soort van 'n passie in.
>
> Gloudina

Tja, lyk my nou Dante en dié manne het hul werk
"uitgeknip" gehad so tussen al die soort -tette
deur..

-VoetStoots (..soms ook 'n bietjie platvloers)
Re: " Oom Sampie se afskeidslied " deur GEORGE WEIDEMAN [boodskap #62929 is 'n antwoord op boodskap #62928] Vr, 31 Mei 2002 01:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

VoetStoots wrote:

> Tja, lyk my nou Dante en dié manne het hul werk
> "uitgeknip" gehad so tussen al die soort -tette
> deur..
>
> -VoetStoots (..soms ook 'n bietjie platvloers)

Hoe gaan dit met die
baba?

Gloudina
Re: " Oom Sampie se afskeidslied " deur GEORGE WEIDEMAN [boodskap #62974 is 'n antwoord op boodskap #62929] Sa, 01 Junie 2002 10:51 Na vorige boodskap
VoetStoots  is tans af-lyn  VoetStoots
Boodskappe: 9
Geregistreer: Mei 2002
Karma: 0
Junior Lid
Gloudina

> Hoe gaan dit met die
> baba?

..jy bedoel soos in suigeling?

-VoetStoots ('n baie ou, tevrede baba)
Vorige onderwerp: " Winter " deur NP van Wyk LOUW
Volgende onderwerp: " Seekoevlei " deur NP van Wyk Louw
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 03:00:17 MGT 2024